Wat Beteken Emosionele Heelword dan vir die Ouer of Huweliksmaat van ‘n Versaalfde?

Losmaking.  Dit is om my te distansieer van die nadelige effekte wat ‘n ander persoon se verslawing op my het.  In plaas daarvan om obsessief te raak oor die persoon se gedrag, moet die fokus skuif na myself.

Hou dus op! Hou op om te ly, krisisse te skep, foute toe te smeer, jouself te mishandel, ander se take oor te neem, krisisse probeer afweer ensovoorts want op die langtermyn werk dit nie.  Sorg egter dat die res van die gesin se veiligheid prioriteit geniet.

Hou op om net te bestaan.  Deur los te maak kan jy uiteindelik begin lewe.  Begin om so op te tree dat die verslaafde self vir sy eie gedrag en die gedrag se gevolge verantwoordelikheid vat.  En soms, as sake handuit ruk, impliseer dit egskeiding.

About thatpsychologist

Clinical Psychologist in private practice in George and Mossel-Bay Kliniese Sielkundige in privaat praktyk op George en Mosselbaai.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: